Home Invitation About Us Contact us
home
invitation
activities
afrikaans
mission
news letters
chatterbox (blog)
about us
contact us
links
search

 

Grace Christian Reformed Church
Phone: 9408 1023, Mob: 0409 076 155
E-mail: pabetz@crca.org.au

Welcome to the website of the Grace Christian Reformed Church


Baie welkom by Grace Church


Ons is deel van die Christian Reformed Churches of Australia (CRCA) en funksioneer tans onder toesig van Willetton CRC. Die CRCA geniet amptelike erkenning by die drie susterkerke in Suid Afrika en staan in Ekumeniese verhouding met die Ned Geref Kerk en die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika.


As deel van ons bediening aan Afrikaanse gelowiges word daar elke eerste Sondag van die maand om 18:00 ‘n Afrikaanse erediens by die 'Seventh Day Adventist Church, Wendling Rd, North Beach' gehou. Jy is baie welkom om saam met ons te kom aanbid. Ons onderneem om geensins druk op jou te plaas om by ons in te skakel nie, veral as jy reeds by ‘n ander kerk aanbid. Indien jy egter nie elders ingeskakel is nie en jy begeer om in jou geloofsverhouding met die Here Jesus te groei, nooi ons jou uit om by ons te skakel.

 



 

 

 



 


 

HOME | INVITATION | ABOUT US | CONTACT US
Copyright © 2005 All rights reserved grace Christian reformed Church